Nege jaar gelede het sy hom die kwetsendste woorde denkbaar toegevoeg ... Nou is Debbie Robinson, die eertydse rykmansdogter, terug op Slabbertsrus, waar sy haar verlede, en vir Thomas Burger, in die oë moet kyk.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.