3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Karli Visser is 'n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van 'n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein. Sybrand Naude is 'n biokinetikus by 'n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.42MB
Produktbeschreibung
Karli Visser is 'n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van 'n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein. Sybrand Naude is 'n biokinetikus by 'n vooraanstaande hoërskool. Hy geniet sy werk, maar sy groot droom is om sy eie praktyk te hê. Dalk is hierdie openbare sirkus saam met Karli en haar radioprogram net die hupstoot wat hy nodig het. Al probleem is dat Sybrand ongeletterd in die taal van die liefde is, en hopeloos wanneer dit kom by vrouens. Gaan Karli hom uit sy penarie kan red sodat hy ook geluk kan vind? Of is hy 'n verlore saak?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Louise van der Merwe het van haar tienerdae af haar neus in 'n boek. Om eendag haar eie boek vas te hou het 'n ontwykende droom geword waaraan sy hardkoppig vasgeklou het. Sy's met haar eie held getroud en is steeds dolgelukkig ná drie woelige kinders. Sy's ook mal oor liefdesverhale want liefde is mooi, lekker en raak nooit oud nie!