8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Ná baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het 'n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van dié van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar 'n groot see tussen hulle en ander volke gekom lê het. Maar toe raak die Fabelberg te klein vir al die volk. In Tertius Kapp se jongste drama bevind herkenbare vreemdelinge hulle op 'n…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.42MB
Produktbeschreibung
Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. Ná baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het 'n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van dié van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar 'n groot see tussen hulle en ander volke gekom lê het. Maar toe raak die Fabelberg te klein vir al die volk. In Tertius Kapp se jongste drama bevind herkenbare vreemdelinge hulle op 'n onwaarskynlike skip. Die skeurbuik knaag, maar daar is darem nog af en toe iets om te braai, en algmampoer vir koerasie.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Tertius Kapp het met sy debuut as dramaturg reeds die magiese formule vir aangrypende teater baasgeraak. Sy werk verken dikwels omstrede onderwerpe en getuig van 'n onkonvensionele perspektief op die teater-medium. Hy bestee 'n aantal jaar in die TV-bedryf, was dosent aan die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznan, Pole en is tans verbonde aan Universiteit van Fort Hare. Vir Rooiland het hy twee Fiesta-toekennings gewen, sowel as die Smeltkroes-prys by Clover Aardklop.