Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen in die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. 'n Onderhoudende boek oor diplomatieke blapse, politieke binnegevegte, geheime agente.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.