Op Reis Met 'n Agie: Ware Kort Stories Van 'n Transvaler (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
My naam is ANDRE JOSIAS VAN WYK. Gebore in 1940 in Malvern Johannesburg. Dus, 'n ware Transvaler en nie 'n Gautenger nie. Ek het skoolgegaan in Bellville, Florida, en Kempton Park.Volgens my ma het ek mierpooitjies in my bloed, want ek het baie gereis, was selfs op Gough-eiland. Ek het baie goed versamel, party waardevol en ander waardeloos. My pa het gese ek is geen versamelaar nie, net 'n opgaarder, en dis vandag nog so.Ek het 'n wye belangstelling in die natuur, veral voëls, reptiele, en insekte. Fotografie is nog 'n belangstelling, en dan is ek ook 'n luisteraar en luister graag na ander ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.