3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Die plek is vol gediertes - yslike perde, luislange, en natuurlik die boer. Dis Lisa se erfplaas. Op voorwaarde, natuurlik. Maar was dit nie vir die ongeskikte boer nie, het haar stadslyf in die hondlelike trapskoene dalk tou opgegooi.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.36MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Die plek is vol gediertes - yslike perde, luislange, en natuurlik die boer. Dis Lisa se erfplaas. Op voorwaarde, natuurlik. Maar was dit nie vir die ongeskikte boer nie, het haar stadslyf in die hondlelike trapskoene dalk tou opgegooi.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Die behoefte om al haar ervarings te verwoord, spoor Linelle Venter van kleins af aan om soveel moontlik avonture te beleef en daaroor te skryf. Ná vele reise en die publikasie van verskeie artikels in oorsese tydskrifte, daag Linelle haarself nou uit om oor liefdesavonture te skryf. Sy reis steeds die wêreld plat en vind inspirasie in elke nuwe land en in almal wat sy ontmoet. Maar niks verskaf haar meer vreugde as die Bosveldson, haar familie, vriende en 'n lekker beker koffie nie. Gaan kuier saam met Linelle op facebook en vind uit in watter land sy kuier en skryf.