3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Liam de Wet het vir niks anders tyd as sy jongste boek wat by die uitgewers moet kom nie. Totdat hy vir Maryn Marais bewusteloos in die Drakensberge kry. Maar Maryn wil niks weet van 'n verhouding nie. Sy weet uit dure ondervinding dat mans nie vertrou kan word nie. Veral nie met jou hart nie.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.04MB
Produktbeschreibung
Liam de Wet het vir niks anders tyd as sy jongste boek wat by die uitgewers moet kom nie. Totdat hy vir Maryn Marais bewusteloos in die Drakensberge kry. Maar Maryn wil niks weet van 'n verhouding nie. Sy weet uit dure ondervinding dat mans nie vertrou kan word nie. Veral nie met jou hart nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nerine le Roux woon saam met haar man en twee dogters in Pretoria. Hulle reis graag en deel 'n liefde vir geskiedenis. Sy is mal oor stories en mense. Sy glo liefde is belangrik in alle mense se lewe en wil graag altyd 'n gelukkige einde vir elke storie hê. Humor is 'n belangrike deel van haar lewe, wat sy ook met die res van haar gesin deel. Sy hou van stap en kuier, en werk graag in haar tuin, maar as sy aan die skryf is, moet al hierdie dinge eers wag. Haar ouers is haar grootste ondersteuners en kan nie wag om haar boeke onder oë te kry nie.