Pat Hopkins
eBook, PDF

Padlangs Deur Suid-Afrika (eBook, PDF)

'n Streek-vir-streek-reisgids

Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Ervare reisigers weet dat die reis die helfte van die ervaring is. Dit is in dié gees dat Padlangs deur Suid-Afrika insig gee in die talle nasionale skatte wat oral in ons land aangetref word van dinamiese stede tot bekoorlike plattelandse dorpe en gehuggies met 'n ryke geskiedenis. Padlangs deur Suid-Afrika: 'n streek-vir-streek-reisgids is meer as net 'n reisgids; dit is 'n omvattende handboek van die land. Hierdie boek is die ideale reisgenoot: Dit verskaf goeie advies oor die beste roetes en bevat alles wat vakansiegangers moet weet wanneer hulle hul volgende vakansie beplan. Pragtige vol...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.