5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee. Wanneer dié twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn, dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf oop. Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember 2012. Daar is nog net ses dae oor ... Gaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wêreld wat mal…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.67MB
Produktbeschreibung
Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee. Wanneer dié twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn, dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf oop. Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember 2012. Daar is nog net ses dae oor ... Gaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wêreld wat mal geraak het? Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Theunis Engelbrecht is 'n joernalis en skrywer. Hy was die leier van die band Die Naaimasjiene wie se cd Die saai lewe in die ou Suid-Afrika deur die regering verbied is.