10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Hy weet wat dit is, hierdie stapel getikte velle papier in 'n laai weggesteek. Hy het 'n bladsy of tien gelees. Hier en daar. Genoeg. Dit is sy vrou se gesprek met die sielkundige, dit weet hy. Party van die goed herken hy. Maar. As hy sy oë toemaak, sien hy die siedende waters van 'n donker rivier. Sy vrou in die onverbiddelike werwelings van 'n duistere geweld. Nou weet hy daardie donkerte het 'n naam. Die naam is Pastoor. Pat Stamatélos vertel op 'n skreiend aangrypende wyse die ware verhaal van 'n vrou wat as jong kind in die hande van 'n pedofiel beland het, 'n vrou wie se siel die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.31MB
Produktbeschreibung
Hy weet wat dit is, hierdie stapel getikte velle papier in 'n laai weggesteek. Hy het 'n bladsy of tien gelees. Hier en daar. Genoeg. Dit is sy vrou se gesprek met die sielkundige, dit weet hy. Party van die goed herken hy. Maar. As hy sy oë toemaak, sien hy die siedende waters van 'n donker rivier. Sy vrou in die onverbiddelike werwelings van 'n duistere geweld. Nou weet hy daardie donkerte het 'n naam. Die naam is Pastoor. Pat Stamatélos vertel op 'n skreiend aangrypende wyse die ware verhaal van 'n vrou wat as jong kind in die hande van 'n pedofiel beland het, 'n vrou wie se siel die onuitwisbare vatmerke dra van 'n kerkleier se jeugberading en pastorale sorg. Pastoor is 'n doodsekure studie van 'n verwonde psige, en 'n onverskrokke oopvlekking van 'n kanker aan die hart van ons samelewing.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Ná die dood van haar ma op agtjarige ouderdom gaan woon sy by haar tannies in die Strand. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland, en drie jaar later verhuis sy na Johannesburg. Deesdae woon Pat in Randfontein, naby Krugersdorp. Haar debuutroman, Kroes (2005) is uitstekend ontvang. Twee jaar later word Die val van die dice (2007) gepubliseer met Die portier (2009) kort daarna. Sy volg dit op met Vier begrafnisse en 'n troue (2010) en Madeliefies van staal (2012). Kroes is vir die verhoog verwerk en is in 2008 landswyd opgevoer met akteurs Kim Engelbrecht en Nico Panagio in die hoofrolle.