Balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings word saamgebind in 'n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is 'n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit 'n dansersperspektief weer te gee.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.