Op die vlakte met sy hier en daar se kalkrante tussen Riversdal en Jongensfontein hoef ons nie 'n storie op te maak nie. Stories gebeur vanself kant en klaar net vir oorvertel. So, ons lieg nooit, behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan stek ons daardie storiehopie in sy mate net soos hy behoort te gewees het.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.