11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

Poppekas is 'n spanningsverhaal met skop oor moord in die Moederstad. Waar is Harm? En hoeveel verdiepings het die mediatoring? Een vreeslose vrou het genoeg gehad. Sy durf die korporatiewe reuse kaalvuis aan, van die koerantkantoor tot in die vensterwasbakkie. Sy verruil die HAT vir karate-kata's, koes vir koeëls en stoei met bestaanskwessies.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.44MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Poppekas is 'n spanningsverhaal met skop oor moord in die Moederstad. Waar is Harm? En hoeveel verdiepings het die mediatoring? Een vreeslose vrou het genoeg gehad. Sy durf die korporatiewe reuse kaalvuis aan, van die koerantkantoor tot in die vensterwasbakkie. Sy verruil die HAT vir karate-kata's, koes vir koeëls en stoei met bestaanskwessies.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Deborah Steinmair is op 23 Februarie 1962 op Groblersdal gebore en sy het in Pretoria grootgeword. Sy het 'n BA-graad in Engels en Drama en 'n honneursgraad in Drama behaal. Sy was onder andere 'n assistent vir 'n reisende poppespeler, 'n lektor in Engels by die Universiteit van die Noorde, die boekeredakteur by kalahari.net en die SêNet-webmeester op LitNet. Tans is sy 'n vryskut-kopieskrywer, redakteur, proefleser en skrywer.