
Poskaarte van 'n reis (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Poskaarte van 'n reis is 'n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het. Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid van ons wêreld. Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van 'n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme...
Poskaarte van 'n reis is 'n keur van Jacqueline Leuvennink se rubrieke en artikels wat deur die jare in menige tydskrifte verskyn het. Jacqueline se fyn waarneming en vermoë om verwikkelde emosies en situasies in eenvoud te verwoord laat die leser opnuut verwonderd oor die skoonheid van ons wêreld. Die skrywer nooi die leser om haar te vergesel op ver reise na interessante bestemmings en inspirerende ervarings. Poskaarte van 'n reis is die perfekte geskenk vir jouself en ander, oud of jonk. Die skrywer se passie vir reis, kuns en alles wat mooi is, sal verseker dat lesers van alle ouderdomme hierdie boek sal geniet.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.