5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Prinses Talia is almal se heldin toe sy op 'n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis dáár geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit - en leer sommer 'n paar interessante nuwe woorde by.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 34.92MB
Produktbeschreibung
Prinses Talia is almal se heldin toe sy op 'n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis dáár geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit - en leer sommer 'n paar interessante nuwe woorde by.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Helen Brain het al verskeie publikasies die lig laat sien, waaronder: Who's Afraid of Spiders, My hart klop muffins, Kry vir jou 'n vlieëkoekie en ander krakerige stories en Len en Ben en die groot seerowerredding, e.a. Afgesien daarvan dat sy gereeld in tydskrifte en koerante artikels en resensies oor kinderboeke skryf, het sy ook 'n webwerf waarop sy aan aspirant skrywers wenke en ander inligting gee. Helen woon in Mowbray.