Putsonderwater se kamma kamma storie. n verhaal wat in die depresie jare begin en afspeel oor die volgende drie dekades. n verhaal van brand arm Boegoeberg dam se kanaal bouers wat met hulle geloof, bloedsweet werk, lojaliteit teenoor mekaar en deursettings vermoe van niks af opstaan om n voorbeeld vir die nageslag te wees. n Verhaal van n sproet gesig rooi haar groen oog Marie wat van gespotte kind verander na die kroon van beeldskoon in die uiterlike asook diep binne.. n Verhaal waar geloof nie gepraat was nie, dit was uit geleef. Hierdie is die verhaal wat afspeel toe ons Afrikaners nog rots vaste beginseld gehad het wat nie onderhandelbaar is nie. n Verhaal wat wys hoekom die Afrikaner heel bo gestaan het op hierdie kontinent. .
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.