7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Excellentia is g'n gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos 'n chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie, die moeilikheid kom soek jou.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 7.92MB
Produktbeschreibung
Excellentia is g'n gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te integreer nie sy is daar om te leer. Ongelukkig is die lewe nie so voorspelbaar soos 'n chemie-eksperiment nie. En soms maak dit nie saak wat jy doen nie, die moeilikheid kom soek jou.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit) gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir 'n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). Zelda het vir 'n tweede keer as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie van 2023 bekroon gewees met haar hierdie jeugroman, "Quinn se jaar van kwik". Sy het in 2018 gedebuteer met haar eerste jeugroman, "As mens geluk kon proe".