
Reenmeisie & Toe ontmoet ek jou (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Op 'n reënerige aand ontmoet Klara 'n man met treffende oë. Hy daag weer op terwyl sy werk as 'Jai' by die Chinese restaurant. Dalk is dit toeval, dalk nie, maar Ben verstaan haar hart se taal. BONUSKORTVERHAAL! Toe ontmoet ek jou Ildé Grové Sayeed het die vrou van sy drome ontmoet, maar hy nou moet haar aan die ander vrou in sy lewe voorstel, sy ma. Hy hoop dis nie die einde van hul pad saam nie.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.