Dirna Ackermann
eBook, ePUB

Reënboog in die sand (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Sanita het 'n geheim. Twee dekades gelede moes sy 'n baba afgee en 'n jeugliefde daarby. Maar sy't aanbeweeg, getrou en 'n seun, Hanko, bygekry, en 'n lewe geskep saam met haar man. Hul gastehuis, Waaiwater, is haar lewe ná Markus se dood. Maar nou wil alles inmekaar tuimel: Develcor het groot planne vir Sanita se rustige kusdorpie en hul bouery gaan haar besigheid lelik knou. En watter Develcor-indoena is daarheen gestuur om met Sanita te onderhandel? Einste Fourie Burger wat sy destyds so onwillig moes agterlaat, einste Fourie wat nog al die jare niks weet van hul kind nie . . . Nou is Four...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.