Judy Troskie
eBook, ePUB

Rendesvouz in Santa Cruz (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Samantha Loots se man verlaat haar vir sy sekretaresse nadat sy nie vir hom 'n kind kon gee nie. Hartgebroke en vasberade om nooit weer 'n man in haar lewe toe te laat nie vertrek sy na die Kanarie-eilande vir 'n drie maande lange navorsingsprojek. Daar probeer Raymond Visser sy bes om haar van haar voorneme te laat vergeet ... Sal sy die pynlike letsels van haar huwelik en kindertyd kan vergeet en Raymond toelaat om haar nuwe lewensvreugde te gee?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.