11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
11,95 €
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
Als Download kaufen
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
6 °P sammeln
Jetzt verschenken
11,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
6 °P sammeln
  • Format: ePub

'n Diep menslike, dikwels humoristiese grootwordroman wat afspeel in 'n spoorwegkamp in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie in 'n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin, met 'n pa wat behep is met die kerk. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs wat betref die soet en duister dinge van die lewe.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.34MB
Produktbeschreibung
'n Diep menslike, dikwels humoristiese grootwordroman wat afspeel in 'n spoorwegkamp in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie in 'n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin, met 'n pa wat behep is met die kerk. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs wat betref die soet en duister dinge van die lewe.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir 'n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman, Die verevrou en ¿Grootgeluk is vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.