8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

In dié omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk gaan werk en by 'n gevaarlike stryd teen renosterstropers betrek word. In Liefde uit Italië voer Alma Carstens jou weg na Europa waar Lisa die legkaartstukke van haar familie en verlede gaan soek. Terwyl sy dié raaisels probeer oplos, maak Werner onmoontlike gevoelens in haar wakker. En Ilze Beukes ondersoek die groot hartseer van onbeantwoorde liefde in Toe vind ek jou. Sal die liefde telkens weer oorwin?…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.8MB
Produktbeschreibung
In dié omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk gaan werk en by 'n gevaarlike stryd teen renosterstropers betrek word. In Liefde uit Italië voer Alma Carstens jou weg na Europa waar Lisa die legkaartstukke van haar familie en verlede gaan soek. Terwyl sy dié raaisels probeer oplos, maak Werner onmoontlike gevoelens in haar wakker. En Ilze Beukes ondersoek die groot hartseer van onbeantwoorde liefde in Toe vind ek jou. Sal die liefde telkens weer oorwin?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ná vier jaar in Kenia en meer as ses jaar in Malawi, het Alma Carstens en haar man die Afrika-stof tydelik van hul voete afgeskud om 'n nuwe avontuur aan te pak. Sedert Januarie 2015 woon hulle in Bangkok, Thailand waar Jacques as regsadviseur vir 'n Britse maatskappy werk. Stories skryf en lees was nog altyd vir haar meer as net 'n stokperdjie, maar deesdae is dit ook 'n noodsaaklikheid wat help met die verlange na hul kinders in die Kaap. Wanneer sy nie skryf nie, kuier sy graag saam met vriende, kyk flieks en speel gholf. Sy is ook dol oor reis, goeie wyn, 'n kaggelvuur en die see.