4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red - saam met haar ma se werk. Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.58MB
Produktbeschreibung
Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red - saam met haar ma se werk. Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marita van Aswegen se kinderboeke is al deur verskeie groot Suid-Afrikaanse uitgewers uitgegee. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans, maar verskeie van haar boeke is al vertaal na Engels sowel as Suid Sotho. Haar skryfwerk word beïnvloed deur die minderbevoorregte, landelike gebiede wat sy daagliks waarneem en deur haar ervarings as 'n maatskaplike werker, sowel as die vermoë van kinders om bo hul omstandighede uit te styg. Sy put vreugde daaruit om haar stories met lesers van Suid-Afrika en die wêreld te deel.