Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
Salemstraat is 'n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in 'n geslote sirkel rondom 'n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir mekaar ("ons is close hier in die close"), maar agter geslote deure het elkeen sy geheimpie. Wanneer Emilee se man MJ tydens sy veertigste verjaardagpartytjie wegraak, begin die straat gons. Almal het 'n ander storie, 'n nuwe staaltjie, ¿ geheim of twee wat skielik uitkom. Almal wil weet: Is Emilee verantwoordelik? Huishoudings is verdeeld oor Emilee. Stefanus, oud-weermagman, glo byvoorbeeld vas…mehr
Salemstraat is 'n straat soos enige ander in die voorstede. Behalwe dat dit in 'n geslote sirkel rondom 'n speelparkie vorm. Salemstraat se mense roem hulself daarop dat hulle mekaar ken en omgee vir mekaar ("ons is close hier in die close"), maar agter geslote deure het elkeen sy geheimpie. Wanneer Emilee se man MJ tydens sy veertigste verjaardagpartytjie wegraak, begin die straat gons. Almal het 'n ander storie, 'n nuwe staaltjie, ¿ geheim of twee wat skielik uitkom. Almal wil weet: Is Emilee verantwoordelik? Huishoudings is verdeeld oor Emilee. Stefanus, oud-weermagman, glo byvoorbeeld vas Emilee is ¿ regte "kortgat korporaal", terwyl sy vrou weer sê dat MJ ¿ "vreemde man" is. Annique is die meeste vroue in die straat se skoonheidsdeskundige; oor mani's en pedi's hoor sy meer as wat mens dink. Alexandra, die Russiese gypsy, het ¿ skelm verhouding met MJ gehad - en sy het hom juis gewaarsku dat dit slegte karma is om jou veertigste te vier; jy nooi die dood in jou huis. Devon spandeer meer tyd in die gewelddadige alternatiewe wêreld van rekenaarspeletjies as die werklikheid om hom. En Riaan, 'n misdaadjoernalis, wat pas ingetrek het in Salemstraat, het juis gehoop hy kan wegkom van misdaad. Satan het nog altyd in die suburbs geskuil. Almal steek hier hul geraamtes in duur, ingeboude hangkaste weg. En dit neem nie veel om dit te laat uittuimel nie.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
Erla-Mari Diedericks is 'n joernalis, rubriekskrywer en outeur. Sy is al meer as 30 jaar 'n joernalis en het haar droom verwesenlik om vir byna elke publikasie in SA te skryf, waaronder Fairlady, Femina, You, Huisgenoot, Sarie, rooi rose, Idees, Tuis, Keur en selfs Playboy. Sy het ook al geskryf vir Beeld, Die Burger, Rapport en Sunday Times. Sy het agt romans op haar kerfstok Sin, Sushi & Survival, Still Standing, Seks, leuens en die internet, Agter grendels, V-Verhale, Die kontrak, Dominique en Die bewonderaar. Tans skryf sy rubrieke vir Netwerk24 wat dikwels die manlike geslag ontstig.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497
USt-IdNr: DE450055826