Salf vir haar hart "" Antoinette Venter Liezel het haar hart toegemaak, totdat haar buurman, Reghardt, met haar geliefde kat opdaag. Maak hy die skoenlappers in haar maag wakker? Ja. Droom sy snags van hom? Gewis. Fassineer hy haar? Beslis. Is sy verlief op hom? Dalk. BONUSKORTVERHAAL! Evan se pizza "" Cecilia Steyn "Jy weet, as jy net vir hom jou selfoonnommer gee, hoef ek nie elke dag pizza te eet nie." Danika werk vir die beste Italiaanse restaurant in die dorp, maar skuil daar meer agter haar gunstelingkliënt se begeerte om twee keer per dag pizza te eet?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.