Sarah Du Pisanie
eBook, ePUB

Sarah du Pisanie Omnibus 10 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In Die Suidwestertjie ken Sarie Wessels net die sonkant van die lewe - tot daardie onheilsdag dat die lot juis háár tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die intrapslag loop dinge skeef . . . Tuis duik ¿ onverwagte penarie in Hugo se lewe op. Hy huisves sy broer, Paul, en dié se twee kleuters terwyl hul ma ¿ rugoperasie ondergaan, maar blindedermontsteking stel sy huishoudster ¿ maand lank buite aksie. Wat nou gedaan? Sarie, die aflos-huishoudster, steel dadelik klein Annemie en Karl se harte. Met haar sonnige geaardheid laat sy s...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.