5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'; illustrasies en foto's in volkleur; 'n verspreidingskaart; die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale;…mehr

Produktbeschreibung
Hierdie praktiese, eenvoudige gids tot van die voëls in Suider-Afrika wat die meeste gesien word, is gemik op beginner- en selfs juniorvoëlkykers. Dit is meer toeganklik as 'n volwaardige veldgids, en baie nuttig met eenvoudige teks, duidelike illustrasies en foto's van 300 van die streeks se voëls wat die maklikste te sien is. Vir elke voël bied die boek: eenvoudige teks met onder meer 'vind dit;' 'identifiseer dit' en 'verstaan dit'; illustrasies en foto's in volkleur; 'n verspreidingskaart; die gewone Afrikaanse naam, wetenskaplike naam en gewone name in Engels en ander Afrika-tale; gemiddelde grootte en besonderhede oor die nes, omraamde teks met bykomende inligting vir sommige voëls. Hierdie kleurryke, tersaaklike boek met bondige aanwysings vir identifisering behoort groot byval te vind by Suider-Afrikaanse voëlkykers en buitelewe-entoesiaste.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Chevonne Reynolds het 'n MSc in bewaringsbiologie aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal met navorsing oor veral grasveldvoels. Tans is sy besig met navorsing oor watervoels vir 'n PhD aan die Percy FitzPatrick Institute of African ornithology. Nicholas Tye het 'n MSc in Ekologie aan die Universiteit van die Witwatersrand behaal met navorsing oor voelgemeenskappe binne die KNP. Hy het as ornitoloog vir die provinsiale regering van Noordwes gewerk en is tans 'n klimaatsverandering-konsultant in Kaapstad.