2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: PDF

Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.

Produktbeschreibung

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Cliff Turk het al meer as 1000 lesings oor 'n verskeidenheid astronomiese onderwerpe gegee en het ook talle naglugwaarnemings aan allerlei groepe aangebied. Hy is 'n erelid van die Astronomiese Vereniging van Suider-Afrika en het voorheen as voorsitter (19861987), besigheidsbestuurder (19962009) en eretesourier (20032010) gedien. Hy is ook 'n lid van die Royal Astronomical Society in Londen, 'n lid van die British Astronomical Association en 'n erelid van die Hampshire Astronomical Group.