Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
In Ettie Bierman se 'n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met 'n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer 'n man te vertrou nie. 'n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na 'n droom wat kan waar word - so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë. In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna 'n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van 'n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer h...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.