9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ¿ man vat nie sy broer se goed nie. Nou, elf jaar later, het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Maar die noodlot gryp in, sodat Arnold bewusteloos in die hospitaal lê terwyl Clio by Jurg op Vuurfontein moet bly. Hy kom gou agter dat sy hom steeds as ¿ boef, ¿ rokjagter en ¿ katmoordenaar beskou. Sy kan egter nie die hartstog ontken…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.56MB
Produktbeschreibung
In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oë was vir hom verbode. Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ¿ man vat nie sy broer se goed nie. Nou, elf jaar later, het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Maar die noodlot gryp in, sodat Arnold bewusteloos in die hospitaal lê terwyl Clio by Jurg op Vuurfontein moet bly. Hy kom gou agter dat sy hom steeds as ¿ boef, ¿ rokjagter en ¿ katmoordenaar beskou. Sy kan egter nie die hartstog ontken wat tussen hulle smeul nie . . . In Vinkel en Koljander het Michael en Mikeila albei ¿ liefdesteleurstelling beleef en besluit dan om met mekaar te trou. Michael, omdat sy ouma se testament dit vereis voor hy sy erfporsie kan kry, en Mikeila omdat sy klaar is met mans en nooit weer wil seerkry nie. Hulle ken mekaar immers al jare, wat kan verkeerd gaan as hulle ¿ huis sou deel? Dit sal ¿ huwelik slegs in naam wees, en indien hulle dit later verkies, ontbind hulle dit net. Maar toe Cora Schumacher by haar man begin aanlê, begin Mikeila die vreemdste gevoelens van jaloesie ervaar . . . Hoekom voel sy skielik lus om dié blonde skoonheid met haar lae hals en bloedrooi naels aan te vat en goed op haar plek te sit? In Maalstroom kom Wiehan Rautenbach se ongelukkige huwelik tot ¿ einde die dag toe sy vrou, Laura, haar goed vat en hom alleen los met hulle siek dogtertjie. Laura gaan Switserland toe en soek ¿ heenkome by Mieke, haar suster, ¿ mediese dokter soos haar man, Ferdinand Bredenkamp. Maar Mieke is glad nie bly om haar jonger suster te sien nie, want Laura het ¿ reputasie as ¿ opperste verleidster. En kort voor lank word Mieke se vrese bewaarheid toe Laura vir Ferdinand afrokkel. Mieke keer gebroke terug na Suid-Afrika, maar word vining vasgevang in ¿ maalstroom van emosies: hoe kan sy ná alles wat gebeur het verlief wees op haar suster se man? En wat gebeur as Laura die dag terugkeer?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Ettie Bierman is ¿ alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van KwaZulu-Natal, waar sy ná ¿ stilte van ses "sabbatsjare" weer volstoom aan die skryf is.