Schalkie van Wyk
eBook, ePUB

Schalkie van Wyk Keur 12 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In Lokstem van die liefde spat Louise Barnard se wêreld aan skerwe wanneer sy besef dat Eben Griesel nie van plan is om met haar te trou nie - hy wil bloot hê dat hulle moet saambly. Sy gee pad uit Johannesburg na die huis wat haar ma van tant Ragie de la Rey op Rheedersdorp geërf het. Maar Louise het nie rekening gehou met die breedgeskouerde ingenieur Lafras de la Rey nie. In Die liefde oorwin moet student Ilse Brink 'n manier vind om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. Die idee vat by haar pos om met 'n ryk man te trou. Daar is Bruce Reyneke met die baie geld, asook Tobias Me...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.