Schalkie van Wyk
eBook, ePUB

Schalkie van Wyk Keur 7 (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien du Preez verwyt vir die dood van haar kleinboet Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in 'n warm omhelsing met 'n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op 'n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop... maar steeds veg jy vir dit wat jy ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.