8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel._x000D_
_x000D_
Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos 'n hinks in my, ken ek dinge wat ander mense net in hul slaap sien. Met hierdie kop se kyk sien ek wat môre gaan gebeur al klaar. As ek in jou se oge
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.94MB
Produktbeschreibung
Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel._x000D_

_x000D_

Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos 'n hinks in my, ken ek dinge wat ander mense net in hul slaap sien. Met hierdie kop se kyk sien ek wat môre gaan gebeur al klaar. As ek in jou se oge kyk, sal ek jou kan vertel van jouself. Maar ek word moeg van kyk en sien en sien. Hierdie is my storie wat ek saam met Miesa geleef het. Miesa en die twee broertjies, Harry en Barend._x000D_

_x000D_

Miesa en Siena se lewens is van vroeg af vervleg, nog voor Miesa se geboorte. Hierdie is hulle verhaal, oor die jare op die plaas en in die winkel en daarna, nadat Miesa haar weg na die buitewêreld en 'n nuwe lewe gevind het.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Marlize Hobbs is gebore in die Louwna-omgewing, ongeveer 80 km van Vryburg in die Noord-Wes. Sy het skool gegaan in laerskool Louwna en hoërskool Vryburg. Daarna was sy twee jaar 'n sendeling in Hillbrow by MES-aksie. Sy het maatskaplike werk aan die universiteit van Johannesburg gestudeer en is in 1999 aangestel as maatskaplike werker in Ganyesa. In 2005 is haar eerste roman Flarde gepubliseer. Die boek het drie pryse ontvang: die UJ prys vir 'n debuutwerk, die Jan Rabie/Rapport-prys vir innoverende skryfwerk en die Eugene Marais-prys.