Nicole Seabrook
eBook, ePUB

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde ges...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.