5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde…mehr

Produktbeschreibung
Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan 'n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op 'n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Nicole Seabrook is 'n gekwalifiseerde aromaterapeut en werk sedert 2001 in die gesondheids- en skoonheidsindustrie. Sy bedryf haar eie salon vanuit die noordelike voorstede van Kaapstad, waar sy ook werkswinkels vir basiese aromaterapie, natuurlike produkte en die maak van seep aanbied. Nicole het haar eie reeks vir natuurlike produkte, Natures Way Wellness, wat aromaterapie- en natuurlike produkte aan spa's in die Wes-Kaap voorsien. Seep, Skuim en Skrop is haar eerste boek.