Siegfried Landman het sy lewe lank saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.