3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Deziré Kriek, 'n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om 'n kontrak te sluit met 'n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net 'n werksverhouding tydens 'n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.59MB
Produktbeschreibung
Deziré Kriek, 'n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om 'n kontrak te sluit met 'n wildsplaas wat gevorderde bestuursopleiding vir hulle werknemers wil hê. Nico, die veearts op die wildsplaas, maak egter haar knieë lam en dreig om haar fokus van haar onderneming af te haal. Boonop het die wildsplaas se finansiële bestuurder, Kylie, ook háár oog op die aantreklike diere-dokter. Die verhouding tussen Deziré en die Nico ontwikkel in meer as net 'n werksverhouding tydens 'n safari na Botswana. Sake word egter bemoeilik wanneer Nico se sesjarige seun uit 'n vorige huwelik, verdwyn. Terug in Suid-Afrika probeer Kylie alles in haar vermoë om Deziré en Nico uit mekaar uit te hou. Maar gaan sy daarin slaag?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jaco Versfeld is woonagtig in Pretoria, maar het 'n belangrike deel van sy lewe aan Parys in die Vrystaat gegee. Hy werk voltyds as joernalis en nuusskrywer terwyl hy besluit wat hy wil word as hy eendag groot is. Sy voorliefde is boeke en as hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Sy vrou is sy regterhand en met twee seuns wat reeds uit die huis is, werk hulle so tussen die boeke saam om 'n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.