Jaco Fouché
eBook, ePUB

Siobhan van die sirkus (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek "Sioebên" genoem is. Dis "Shiwon", my magtig, dis hoe 'n mens dit sê, met 'n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry. Dis 'n coming of age-storie met Siobhán, 'n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by 'n sirkusskool aan te sluit "om net 'n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar - en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy ná matriek wil n...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.