Sonja Loots
eBook, ePUB

Sirkusboere (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
Weitere Ausgaben:
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
"Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning," bulder Ben. "U is by die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!" Hy stap van een kant van die arena na die ander. "Ek wil u voorstel aan 'n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg - en hulle doen dit vandag weer. Dié keer vir u plesier." Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook 'n stil figuur. Agter hom huiwer 'n vrou en 'n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit. "Generaal Piet...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.