9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
9,95 €
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

"Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer" - die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle "uitvee". Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ¿ luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.46MB
Produktbeschreibung
"Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer" - die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle "uitvee". Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ¿ luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ¿ prostituut verlief te raak . . .


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Duane Aslett is 'n senior lektor in forensiese rekenmeesterskap aan die Noordwes-Universiteit. Hy studeer tans vir sy LLD aan die NWU oor die onderwerp Combating Organised Crime in South Africa. Hy en sy vrou, Tammy, woon op Potchefstroom.