3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en dieregrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.76MB
Produktbeschreibung
Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en dieregrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pieter van der Lugt is 'n vryskutskrywer en -redakteur wat in musiek, TV, film, popkultuur, humor en skryfwerk vir kinders spesialiseer. Hy was vir baie jare Huisgenoot en You se vermaakredakteur. As vryskut sedert 2005 kan hy later slaap en 'n groter verskeidenheid werk doen, sê hy. Dit sluit o.a. vertaal- en redigeerwerk vir National Geographic Kids, weeklikse TV-rubrieke in Die Burger, Beeld en Volksblad, kopieskryf vir advertensies, en lirieke en musiek vir klingels in.