5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In 'n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het 'n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het 'n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om 'n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit 'n sneller wat wag om af te gaan?…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 6.01MB
Produktbeschreibung
Een oomblik. Twee mense. Drie skote. In 'n oogwink kan alles verander. Inneke ontmoet vir Logan op haar eerste dag by haar nuwe skool. Daar is onmiddellik 'n vonk tussen die twee. Dit neem nie lank voordat hulle dolverlief op mekaar is nie. Maar Inneke het 'n geheim. Een wat alles tussen haar en Logan kan vernietig, want sosiale media het 'n ernstige verwoestende kant. Dit stel dalk net iemand uit haar verlede in staat om haar op te spoor by haar nuwe skool. Is Inneke en Logan se liefde sterk genoeg om 'n donker geheim te weerstaan? Kan Inneke ongeskonde van haar verlede ontsnap of is dit 'n sneller wat wag om af te gaan?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sunel Combrinck is 'n hoërskool-onderwyseres en jeugleier met 'n hart vir jongmense en stories. Sy bedryf ook 'n skryfskool by Hoërskool Eldoraigne in Centurion waar sy tieners die kuns van storieskryf leer en sy is die Pretoria-afdelingshoof van ROSA, Romance Writers Organisation of South Africa. Tans leef sy haar eie romanse uit saam met haar universiteitsliefde en hulle kosbare, besige, rooikop bytjie-meisiekind. Hartklop was haar debuutverhaal.