_x000D_
Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: "dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring". Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het._x000D_
_x000D_
Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd - die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 - probeer ook dié vraag te beantwoord.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.