3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Kan sy meer verwag van liefde en die lewe? Cecile se ma het altyd gewaarsku teen haar avontuurlustigheid, maar sy gaan beslis nie hierdie vreemdeling soen bloot omdat hy vra nie. Bygesê, die ongeluk was tegnies haar skuld, maar steeds, 'n dame het haar perke. Nou verwag Blackie van haar om hom op sy plaas te kom rondkarwei terwyl sy been herstel. Haar aanstaande, Berno, keur dit glad nie goed nie, maar haar pligsbesef laat haar instem. Sy kan in elk geval doen met ¿ bietjie tyd om haar kop skoon te kry oor Berno en hulle huwelik. Maar sal ses weke op Oorgenoeg saam met hierdie moeilike man die…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.59MB
Produktbeschreibung
Kan sy meer verwag van liefde en die lewe? Cecile se ma het altyd gewaarsku teen haar avontuurlustigheid, maar sy gaan beslis nie hierdie vreemdeling soen bloot omdat hy vra nie. Bygesê, die ongeluk was tegnies haar skuld, maar steeds, 'n dame het haar perke. Nou verwag Blackie van haar om hom op sy plaas te kom rondkarwei terwyl sy been herstel. Haar aanstaande, Berno, keur dit glad nie goed nie, maar haar pligsbesef laat haar instem. Sy kan in elk geval doen met ¿ bietjie tyd om haar kop skoon te kry oor Berno en hulle huwelik. Maar sal ses weke op Oorgenoeg saam met hierdie moeilike man die avontuurlus in haar blus? Wil sy steeds terugkeer na Berno en die toekoms wat daar wag?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Lizelle von Wielligh is op haar gelukkigste in die natuur waar sy naby aan haar Skepper is. Haar dag begin gewoonlik met 'n wandeling deur die denneplantasies. Só voed sy haar siel en kry haar gedagtes vrye teuels om haar stories te beplan. Sy het 'n BCompt-graad (rekeningkunde) aan die Universiteit van Suid-Afrika voltooi. Haar roeping om liefdesverhale te skryf, sal sy egter vir niks verruil nie. Deur karakters te skep, kry sy kans om in ander mense se skoene te staan. Dit het haar 'n deernis en liefde vir haar medemens gegee en haar geloofslewe verryk.