Maretha Maartens
eBook, ePUB

Sondag van die silwersee (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Farah Olivier aanvaar 'n pos as kuns- en dansonderwyseres by 'n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie 'n mens in sig nie. Want die skool was net 'n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en 'n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat. Maar Farah voel self nog kind. Padgee is egter nie 'n opsie nie. As dit nie vir haar buurman se seun, Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees. Sy is heel tevrede met die stand van sake - tot die Sondag saam met Alexander en die kinders teen 'n silwer see ....

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.