Marga Jonker
eBook, ePUB

Sonder Chocolate Charlie (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat 'n topperdestoet bedryf. Sy het 'n paar maande vantevore 'n aaklige ongeluk met haar perd, Chocolate Charlie, gehad en dié moes uitgesit word. Sy kan weens 'n harde val niks daarvan onthou nie, maar kry nagmerries en ervaar nou 'n vrees vir perde. Vir die Aprilskoolvakansie kom haar niggie Colette en twee vriendinne, Charni en Ateeya, plaas toe saam met hulle perde om te oefen vir 'n groot kompetisie. Colette se jonger broer, Hein, en Andrew, die seun van Solitaire se veearts, voltooi d...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.