5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Hierdie boek is nie 'n geskiedenisboek nie. Dit is 'n samestelling van sommige &quote;stemme&quote; van Clarkson.Die idee om oor Clarkson te skryf is gebore uit 'n begeerte om van die stories van Clarkson te vertel, soos ons dit onthou, sowel as die huidige stem van Clarkson in te sluit. Die stemme in hierdie boek is stemme op verskillende wyses, deur kinders van Clarkson gepen. Dit sluit in 'n kort oorsig van Clarkson deur Dr Eldrid Uithaler. Ek sluit ook in die stem van een van die langste dienende onderwyseresse aan Clarkson Primer. Juffou Victoria Lawack, of Juffrou &quote;Torie&quote;,…mehr

  • Geräte: PC
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 97.46MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Hierdie boek is nie 'n geskiedenisboek nie. Dit is 'n samestelling van sommige "e;stemme"e; van Clarkson.Die idee om oor Clarkson te skryf is gebore uit 'n begeerte om van die stories van Clarkson te vertel, soos ons dit onthou, sowel as die huidige stem van Clarkson in te sluit. Die stemme in hierdie boek is stemme op verskillende wyses, deur kinders van Clarkson gepen. Dit sluit in 'n kort oorsig van Clarkson deur Dr Eldrid Uithaler. Ek sluit ook in die stem van een van die langste dienende onderwyseresse aan Clarkson Primer. Juffou Victoria Lawack, of Juffrou "e;Torie"e;, sowel as die perspektief van my Pa, Jonathan Lawack, of "e;Meester"e;, voormalige skoolhoof van Clarkson Primer. Daarna volg die stemme van ander kinders van Clarkson, staaltjies, soos die byname van mense in Clarkson, verskillende of eiesoortige gebruike, sommige kleurvolle karakters uit die verlede en die musiekstemme van weleer en die hede.Die kunstige stemme soos musiek, gedigte en foto's vertel sy eie storie. Hierdie boek sluit in sommige "e;alumni"e; van Clarkson om die onderrigstem van Clarkson en die nalatenskap te bewaar. Die boek sluit af met 'n stem uit die hede en skets 'n prentjie van die huidige Clarkson. Dis nie net 'n nostalgiese verhaal nie en dus vra ek by voorbaat om verskoning as die huidige prentjie anders daar uitsien.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.


Hinweis: Dieser Artikel kann nur an eine deutsche Lieferadresse ausgeliefert werden.