3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Roekeloos. Geen ambisie. Vrygees. Dit is beslis nie eienskappe wat Tharien in 'n man wil hê nie. Wel, eintlik weet sy nie, want Rudolf was nie een van daai dinge nie en hy het haar verneuk. Sy is seker van een ding: Heinrich Vermeulen mag dalk soos 'n Noorse god lyk en soene steel, maar hy is nie die een vir haar nie. Hy is net te wild, bly in 'n woonwa en wanneer sy om hom is, voel sy nie soos haar stabiele en verantwoordelike self nie. Dit word gou duidelik dat dit nie maklik gaan wees om Heinrich te vermy nie, en sy moet kophou om nie haar gevoelens vir so Å0/00 onvanpaste man te laat…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.89MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Roekeloos. Geen ambisie. Vrygees. Dit is beslis nie eienskappe wat Tharien in 'n man wil hê nie. Wel, eintlik weet sy nie, want Rudolf was nie een van daai dinge nie en hy het haar verneuk. Sy is seker van een ding: Heinrich Vermeulen mag dalk soos 'n Noorse god lyk en soene steel, maar hy is nie die een vir haar nie. Hy is net te wild, bly in 'n woonwa en wanneer sy om hom is, voel sy nie soos haar stabiele en verantwoordelike self nie. Dit word gou duidelik dat dit nie maklik gaan wees om Heinrich te vermy nie, en sy moet kophou om nie haar gevoelens vir so Å0/00 onvanpaste man te laat handuit ruk nie. Maar hulle storie is blykbaar reeds in die sterre geskryf ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frieda van der Westhuizen is in die Kaap gebore en het daar grootgeword en skoolgegaan. 'n Vakansie na Namibië het hulle laat besluit om Walvisbaai toe te trek, en sy en haar man woon steeds daar. Sy het twee kinders, vier kleinkinders en 'n agterkleinkind. Sy is gelukkig om hulle gereeld te kan sien aangesien hulle ook daar woon. Naweke sal mens haar meesal met 'n visstok in die hand by die see aantref sy en haar man is ywerige hengelaars. Sy is ook lief om in die tuin te vroetel en brei graag. Terwyl haar hande so besig bly, werk haar kop aan die stories wat sy wil skryf en probeer sy dit later op rekenaar vasvang.