Steve Hofmeyr
eBook, PDF

Steve Hofmeyr 50 (eBook, PDF)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Steve Hofmeyr is een van Suid-Afrika se suksesvolste musikante en gewildste akteurs, met 'n geweldige aantal toegewyde bewonderaars. Die boek bevat foto's uit Steve se jong dae en sy deurbraak-jare in die musiekbedryf. Dit dek sy loopbaan in TV, rolprente en musiekblyspele, met inbegrip van Agter elke man en Egoli. Dit volg sy loopbaan as 'n musikant, met staaltjies oor elk van sy albums en foto's van hom op die verhoog, agter die skerms en op toer. Dit sluit ook Steve se verhouding met die media, sy aktivisme en liefdadigheidswerk, en sy gevierde loopbaan as skrywer in. Die boek bevat 'n magd...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.