Sie sind bereits eingeloggt. Klicken Sie auf 2. tolino select Abo, um fortzufahren.
Bitte loggen Sie sich zunächst in Ihr Kundenkonto ein oder registrieren Sie sich bei bücher.de, um das eBook-Abo tolino select nutzen zu können.
Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is 'n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied 'n deurlopende gesprek met 'n wyer wêreld - ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie. 'n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as 't ware "'n stilte, 'n bewoënheid - intens, maar innig," aldus Henning Snyman.
Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is 'n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied 'n deurlopende gesprek met 'n wyer wêreld - ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.
'n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as 't ware "'n stilte, 'n bewoënheid - intens, maar innig," aldus Henning Snyman.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.
Die Herstellerinformationen sind derzeit nicht verfügbar.
Autorenporträt
Johann de Lange se debuutbundel Akwarelle van die dors (1982) word in 1983 met die Ingrid Jonkerprys vir debuutpoësie bekroon. Daarna volg Waterwoestyn (1984), Snel grys fantoom (1986), Wordende naak (1990) waarvoor hy die Rapportprys vir Poësie ontvang, Nagsweet (1991), Vleiswond (1993) en Wat sag is vergaan (1995). In 1996 maak hy sy prosadebuut met Vreemder as fiksie, en 'n tweede kortverhaalbundel Tweede natuur volg in 2000. Hy het bloemlesings saamgestel (o.a. Soort soek soort, Die dye trek die dye aan), en baie gedigte vertaal (o.a. The wisdom of water, vertalings van Wilma Stockenström se gedigte). Die algebra van nood, wat in 2009 verskyn het, is in 2011 met die Hertzogprys bekroon. In 2010 het Judasoog, 'n keur uit sy gedigte, verskyn, en in 2012 Vaarwel, my effens bevlekte held.
Es gelten unsere Allgemeinen Geschäftsbedingungen: www.buecher.de/agb
Impressum
www.buecher.de ist ein Internetauftritt der buecher.de internetstores GmbH
Geschäftsführung: Monica Sawhney | Roland Kölbl | Günter Hilger
Sitz der Gesellschaft: Batheyer Straße 115 - 117, 58099 Hagen
Postanschrift: Bürgermeister-Wegele-Str. 12, 86167 Augsburg
Amtsgericht Hagen HRB 13257
Steuernummer: 321/5800/1497